



DARRAMALAND hier kom ons!
(Ja, Francois kon nie Damarland sê nie.) Ons is eers Windhoek toe sodat JP 'n paar kliënte kon sien en toe't die vakansie begin. Swakop toe om alles reg te kry en toe DARRAMALAND!
Ons het elke oomblik geniet en die natuurskoon is onbeskryflik. Van die foto's mag dalk nie so goeie kwaliteit wees nie, maar hierdie is my memories en sommige kere moes ek sommer so in die ry deur die venster neem.Geniet ons vakansie deur die foto's en ek hoop dit inspireer jou ook om hierdie pragtige stuk aarde te gaan besoek.

No comments:
Post a Comment